Na hoër hoogtes & Juweel onder sy neus (RomanzaLiefde)

R35,00
Na hoër hoogtes & Juweel onder sy neus (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799389104
Format: EPUB
Publish date: 2018-04-20
Links
Ná ’n liefdesteleurstelling doen die internasionale model, Sasha Winckler, haar voor as ’n bibliotekaresse en vlug na haar broer se plaas in die Drakensberg. Hier ontmoet sy die aantreklike buurman wat ná sy egskeiding ’n afkeer aan beeldskone modelle het. Hy weet egter nie wie Sasha werklik is nie.

 

BONUSKORTVERHAAL!
Juweel onder sy neus – Miriam Telanie 
Met ’n besigheid en seun, het Danfred nie tyd vir liefde nie. Maar geen man kyk ’n juweel onder sy neus mis nie. En Jo Ann, is sy onverwagte skat.  


Meer inligting
Publish Date 20 Apr. 2018
Format EPUB
Skrywer Marijke Greeff, Miriam Telanie
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marijke Greeff, Miriam Telanie