’n Klein bietjie magic (EBOEK)

R187,00
’n Klein bietjie magic (EBOEK) deur Theresa van Baalen
In voorraad
ISBN
9780639608129
Format: EPUB
Publish date: 2021-01-08
Links
Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai bly vir vier weke, nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van ’n prettige vakansie nie ... Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?
Meer inligting
Publish Date 08 Jan. 2021
Format EPUB
Skrywer Theresa van Baalen
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen