n Droom vir Adrienne (EBOEK)

R81,00
n Droom vir Adrienne (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799369366
Format: EPUB
Publish date: 2014-09-01
Links
Adrienne spartel op haar wildreservaat, D’Afrique. Tot Miron de Lima sy hulp aanbied. Maar wat is sy motief? Hy is immers een van die wêreld se gesogste vrygeselle, skatryk, altyd aan die arm van ’n ander skoonheid.
Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2014
Format EPUB
Skrywer Kobie van Niekerk
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening