Mooiste Eliza (EBOEK)

R81,00
Mooiste Eliza (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639606033
Format: EPUB
Publish date: 2021-03-01
Links
’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets ... Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk. Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ’n kroegwerk. Almal daar dink sy’s ’n snob, insluitend die geheimsinnige man wat gereeld by die kroeg opdaag. Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en nie soos iemand waarop sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’n predikant nie …
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2021
Format EPUB
Skrywer Magdaleen Walters
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Magdaleen Walters