Moeilikheid met 'n meermin (EBOEK)

R81,00
Moeilikheid met 'n meermin (EBOEK) Romanza geskryf deur Sophia Kapp
In voorraad
ISBN
9780799380828
Format: EPUB
Publish date: 2016-08-01
Links
Gerrit verwyl sy tyd in Thailand met toeriste-uitstappies terwyl hy wag dat ’n sakeman hom kontak, want hy is hier om die man te fotografeer. Dis op ’n toeristeboot wat hy haar egter gewaar: Die meermin met die onmoontlike mooi groen oë.
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2016
Format EPUB
Skrywer Sophia Kapp
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Sophia Kapp