Meisie uit die boendoe (EBOEK)

R81,00
Meisie uit die boendoe (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799348125
Format: PDF
Publish date: 2010-08-01
Links
Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere en opgesmukte grimering Elspeth weet goed Nick het haar teen sy sin aangestel. Sy weet ook dat hy van jong meisies hou, hulle manipuleer, ’n bietjie bederf … en dan eenkant toe stamp. Karen hét haar gewaarsku. En dis dié mooi vrou wat vir haar aanstelling verantwoordelik is. Maar Elspeth byt vas, onthou hoekom sy hier is. Oor die pyplyn sendingstasie toe. Oor water in die boendoe. Waar sy volgens Nick vandaan kom. Hy kan maar sy rol speel. Sy sal nie oopoog in sy strikke inloop nie. Al wil sy ook hóé graag.
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2010
Format PDF
Skrywer Magdaleen Walters
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Magdaleen Walters