Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie (EBOEK)

R161,00
Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799376739
Format: EPUB
Publish date: 2016-02-01
Links

Dis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriëtte op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriëtte het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar.

Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2016
Format EPUB
Skrywer Marga van Rooy, Henriëtte Boot
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening