Man van formaat (EBOEK)

R81,00
Man van formaat (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799363432
Format: EPUB
Publish date: 2013-09-01
Links
Die roekelose motorfietsryer wat op Elandsbaai in die hospitaal beland, is beslis nie Kat – ofte wel Katinka – se neef nie. Toe sy uitvind wie hy regtig is, en hoe bekend, het sy reeds haar hart op hom verloor.
Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2013
Format EPUB
Skrywer ML Cronje
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur ML Cronje