Man met ’n plan

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870995
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-10-01
Ware liefde sal seëvier Steffi trou met Dawid sodat sy haar erfgeld kan kry. Dis veronderstel om net ’n huwelik in naam te wees, maar op ’n vakansie saam met haar pa op Kreta, moet sy en Dawid tot haar skok ’n bed deel. Boonop soen Dawid haar skielik tydig en ontydig en wil nie aan sy kant van die bed bly nie. As sy moet eerlik wees, sy ook nie. Maar die nagmerries uit haar kinderdae pla nog steeds. En wat van Henko, die vriend uit haar verlede?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Elize Davies
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Elize Davies