Maanengel (EBOEK)

Gewone prys R94,00 Spesiale prys R49,99
Maanengel (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9781776351640
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2022-01-01
Links
Waar begin mens weer soek vir hoop ná hartbreek? Ná haar ouers se skielike afsterwe vestig Monya haarself op Franskraal om te probeer vrede vind. Maar selfs naby die see ervaar sy dat niks haar meer opgewonde maak nie. Tot die aand wat sy vir Lukas vir die eerste keer op die strand sien. Terwyl hy kruisbeen op die sand sit en mediteer, met die volmaan wat bo hom uitstyg, herinner hy haar aan ’n maanengel. Nou kom verf dié maanengel haar hart en siel lig, en sy raak gou onherroeplik verlief op hom. Maar dan ontmoet sy vir Vicky, Lukas se beeldskone eks wat steeds deel is van sy lewe. Nou wonder Monya hoe ernstig hulle verhouding is en waar háár plek in hierdie prentjie is. Kan twee mense wat albei moes leer om verlies te verwerk mekaar se harte weer heel maak? Dalk meer belangrik: Is hulle dapper genoeg om die kans te waag?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2022
Formaat EPUB
Skrywer Wilreza Smit-Theron
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wilreza Smit-Theron