Liefste buurmeisie (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876324
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-01-01
Links
Sal sy hul liefde ‘n tweede kans gee? Wilmarié en Dirk ontmoet as tieners by die swemkuil op sy pa se plaas. Drie jaar later vier hulle haar mondigwording en verlowing tegelyk, maar Dirk verbreek die verlowing om met iemand anders te trou. Nou is hy ná vyf jaar terug in die distrik en verbasend genoeg steeds ongetroud. Wilmarié het met haar lewe aangegaan en die skoolhoof stel deesdae in haar belang. Nou moet sy besluit of sy vir Dirk kan vergewe en of hulle weer vriende of dalk selfs meer kan wees.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Magda Schmidt
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Magda Schmidt