Liefdespalet (Duet) (EBOEK)

R217,00
Liefdespalet (Duet) (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353990
Format: EPUB
Publish date: 2013-11-01
Links
Liefdespalet: twee van Dirna Ackermann se gewildste romanses in een bundel. Onwaarskynlike minnaar Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir Bianca. En nou is hy terug … met ’n beeldskone verloofde. Hierdie Henk krap haar om – soos geen ander man nog ooit kon regkry nie. Onvervulde passie Op Swakopmund word die ooreiste operadiva Anshua du Pré weer Ansa du Preez. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy agterkom haar huisbaas is ’n fotojoernalis. Want sy haat die pers.
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2013
Format EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening