Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe_1Yr Licence (EBOEK)

R170,00
In voorraad
ISBN
9780637013109
Formaat: PDF
Publikasie datum: 2022-02-21
Links
<p>Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...</p>
Meer inligting
Publikasie Datum 21 Feb. 2022
Formaat PDF
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening