Liefde agter sluiers (EBOEK)

R81,00
Liefde agter sluiers (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799372380
Format: EPUB
Publish date: 2015-01-01
Links
Annico gaan werk as veearts op die ryk Christo Burger se plaas teen die sin van haar snobistiese ma. Sy geniet die werk baie, maar daar is onderstrominge tussen haar en Christo wat haar baie omkrap.
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2015
Format EPUB
Skrywer Rika du Plessis
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Rika du Plessis