Leesgids: Perseus

R100,00
Leesgids: Perseus
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776357680
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2022-03-08
Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus – 'n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie!
Meer inligting
Publikasie Datum 08 Mrt. 2022
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Marieta Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marieta Nel