Leer my lees (Vlak 3 Grootboek 8): Tippie en die sterk man (Skooluitgawe) (EBOEK)

R160,00
In voorraad
ISBN
9780637011464
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-11-25
Links

Leer, lees en ontdek saam met Tippie in die Huistaal Grootboekreeks!

Tippie se reeks Grootboeke is ’n samestelling van interessante fiksie- en niefiksietekste binne ’n spesifieke tema. Fanie Viljoen en Jaco Jacobs het bygedra tot die inhoud in hierdie reeks. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig.

Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker ’n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Afrikaans Huistaal Grootboekreeks is ’n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die Grondslagfase te ontwikkel en te bevorder.

Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.

Meer inligting
Publikasie Datum 25 Nov. 2025
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening