Leer my lees (V2 Grootboek 9: Tippie soek 'n boek

R190,00
Leer my lees (V2 Grootboek 9: Tippie soek 'n boek
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776356706
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-11
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook
woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, 'n lys met die
enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi
die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser
in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees
bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels
vir groeplees en aktiewe deelname.
Meer inligting
Publish Date 11 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Zinelda Mc Donald, Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Zinelda Mc Donald, Reinette Lombard, Jose Palmer