Leer my lees (V1 Grootboek 6): Tippie en die kam

R190,00
Leer my lees (V1 Grootboek 6): Tippie en die kam
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776356577
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-11
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde
bekend. Elke boek in die reeks bevat:
• 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling
van leesvaardighede vir beginners;
• helder, kindervriendelik illustrasies;
• 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.
Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en
woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees
bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels
vir groeplees en aktiewe deelname.
Meer inligting
Publish Date 11 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Zinelda Mc Donald, Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Zinelda Mc Donald, Reinette Lombard, Jose Palmer