Kook Afrikaans (EBOEK)

R195,00
In voorraad
ISBN
9780799347838
Formaat: E-boek
Publikasie datum: 2010-01-06
Links
n Lekker bord boerekos laat die hart warm klop en as daar nog 'n koeksister vir nagereg bedien word, kuier jy in eg Afrikaanse tradisie. Hierdie titel bied 'n versameling resepte wat die kooktradisie van vroeer laat herleef. Daar is al die gunstelinge van beskuit tot bobotie; mieliebrood tot malvapoeding en sosaties tot souskluitjies! Ontdek weer die geregte waaroor Leipoldt en Langenhoven liries geraak het en kook Afrikaans!
Meer inligting
Publikasie Datum 06 Jan. 2010
Formaat E-boek
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening