Oopmond

R250,00
Oopmond
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389319
Format: Sagteband
Publish date: 2019-08-01
Wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2017! Madelaine Taaibosch vermoed die skenkerhart wat in haar bors klop, is 'n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die hart verkeerd nie, maar sy begin vreemde dinge sien. Dinge uit die verlede. Dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Die speurtog na die waarheid oor haar skenker, laat haar stadigaan besef dat party harte mekaar selfs oor eeue heen kan vind.

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jan Vermeulen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jan Vermeulen