Klasgids Julie 2017 Hoërskool (EBOEK)

R81,00
Klasgids Julie 2017 Hoërskool (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799386424
Format: EPDF
Publish date: 2017-05-08
Links
Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder andere: • Vraestelle • Taaloefeninge en –toetse • Besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale. • Wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe. • Lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans! Sedert 2014 verskyn daar elke kwartaal twee uitgawes van Klasgids: een vir die laerskool en een vir die hoërskool.
Meer inligting
Publish Date 08 Mei 2017
Format EPDF
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening