Wolk (EBOEK)

R204,00
Wolk (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639600604
Format: EPUB
Publish date: 2020-01-07
Links
Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?
Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2020
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Hannes Barnard
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Hannes Barnard