Keegan & Samier #3: Die strokiesprent-kompetisie (EBOEK)

R56,00
Keegan en Samier #3: Die strokiesprent-kompetisie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799397710
Format: EPUB
Publish date: 2021-01-01
Links
Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2021
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer André Trantraal
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur André Trantraal