Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders

R65,00
Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799397666
Format: Sagteband
Publish date: 2019-08-01

Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur … #1: Die sleutel-speurders Vrydagmiddag ná skool kuier Samier en Samia by Keegan totdat hulle pa klaar gebid het by die moskee. Op pad huis toe tel Jenni-Lee 'n bossie sleutels op. Ouma besluit om hulle te wys hoe vingerafdrukke werk en saam doen hulle 'n bietjie speurwerk … Sal hulle kan uitvind aan wie die sleutels behoort?

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer André Trantraal
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur André Trantraal