Karoo-koors (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876645
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-08-01
Links
Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou móét sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar. Dariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek ’n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reën neersak en hulle ’n vurige soen deel. Toe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Zinèt Oosthuizen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Zinèt Oosthuizen