Kakie, stewels en liefde & Lili Marleen (RomanzaLiefde)

R35,00
Kakie, stewels en liefde & Lili Marleen (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799389067
Format: EPUB
Publish date: 2018-04-01
Links
Craig hou nie van mooi vroue nie, Lauren vertrou nie mans wat van mooi vroue hou nie. Hulle behoort pasmaats te wees, maar onwelkome gevoelens hou hulle uitmekaar. Sal hulle besef dis liefdesvonke, nie irritasie nie? 

 

BONUSKORTVERHAAL!
Lili-Marleen − Bernette Bergenthuin
Marli het hierdie pos aanvaar om vir haar ma en susters te sorg. Daarom ignoreer sy die oefening wat haar werkgewers se kleinseun haar hart gee.


Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2018
Format EPUB
Skrywer Bernette Bergenthuin, Lizelle von Wielligh
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bernette Bergenthuin, Lizelle von Wielligh