Jason se ma het vir hom ’n boek gekoop. Die boek lê op die eetkamertafel. Maar Jason gaan dit beslis nie lees nie. O nee, hy het baie beter dinge om te doen. Maar dan seil ’n astrante bont wurm egter onverwags uit die boek ... en Jason word deel van ’n prettige storie-avontuur!
| Publikasie Datum | 01 Apr. 2016 |
|---|---|
| Formaat | EPUB |
| Skrywer | Martie Preller |