Jan Braai Junior (EBOEK)

R215,00
In voorraad
ISBN
9781485900382
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2023-09-20
Links
Jan Braai Junior is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet.
Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos ’n kampioen te braai!
Meer inligting
Publikasie Datum 20 Sep. 2023
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening