In jou droom (EBOEK)

R90,00
In jou droom (EBOEK) Romanza geskryf deur Marietjie Welgens
In voorraad
ISBN
9780799349955
Formaat: E-boek
Publikasie datum: 2010-01-12
Links
Lank vlug sy al van haar verlede weg en Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Op die plaas in KwaZulu-Natal werk sy as fisioterapeut, maar Simon Sutherland glo sy is 'n fortuinsoeker met bedekte motiewe.
Meer inligting
Publikasie Datum 12 Jan. 2010
Formaat E-boek
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening