In die mark vir liefde (RomanzaLiefde) (EBOEK)

R35,00
In die mark vir liefde (RomanzaLiefde) (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799386318
Format: EPUB
Publish date: 2017-11-01
Links
Ná ’n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet. Eugene steur hom nie aan haar skanse nie − hy terg haar, maak haar die hof en sonder haar toestemming is haar hart weer in die mark vir liefde.
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2017
Format EPUB
Skrywer Louise Minnaar, Madelein Rust
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Louise Minnaar, Madelein Rust