Ier se ultimatum, Die (EPUB)

R81,00
Ier se ultimatum, Die (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799368093
Format: EPUB
Publish date:
Links
Hy lyk soos ’n Keltiese kryger en aanvaar nie nee vir ’n antwoord nie Brian O’Connor is ’n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie – totdat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet ’n huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan ’n realiteitsprogram deel. Die prysgeld is ’n halfmiljoen dollar en agte weke is lank ...
Meer inligting
Format EPUB
Skrywer Nelia Engelbrecht
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening