Hoezit10:Die wonderwêreld van die groot vyf (EBOEK)

R81,00
Hoezit10:Die wonderwêreld van die groot vyf (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799378788
Format: EPDF
Publish date: 2016-12-01
Links
Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber?
Hoe jag leeus hul prooi?
Waar kry die witrenoster sy naam vandaan?
Hoe lyk die luiperd se familie van regoor die wêreld?
Hoe lank kan ’n buffel se horings word?

Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van die Groot Vyf te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Maak van naderby kennis met die indrukwekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!

Meer inligting
Publish Date 01 Des. 2016
Format EPDF
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen, Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs