Hoezit 7:Die wonderwêreld van troeteldiere (EBOEK)

R81,00
Hoezit 7:Die wonderwêreld van troeteldiere (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799378757
Format: E-boek
Publish date: 2016-06-15
Links
Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel?
Hoe groot is die wêreld se grootste kat?
Wat beteken jou hond se liggaamstaal?
Hoe kies jy die perfekte troeteldier?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van troeteldiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor katte en honde se prehistoriese voorsate, vind uit hoe papegaaie geleer kan word om te praat, en ontdek watter troeteldier die beste by jou persoonlikheid pas!

Meer inligting
Publish Date 15 Jun. 2016
Format E-boek
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen, Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs