Hoezit 4:Die wonderwêreld van goggas (EBOEK)

R81,00
Hoezit 4:Die wonderwêreld van goggas (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799378726
Format: E-boek
Publish date: 2016-06-15
Links
Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? 
Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? 
Wat gebeur alles binne-in ’n bynes?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Kyk hoe ’n ruspe in ’n skoenlapper verander, ontmoet ’n paar van die vreemde en fantastiese goggas wat in die oertyd geleef het, en vind uit hoe goggas verskillende jagtegnieke gebruik om hul prooi vas te trek.

Meer inligting
Publish Date 15 Jun. 2016
Format E-boek
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen, Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs