Helouise die swart tobie (EBOEK)

R51,45
In voorraad
ISBN
9780799361216
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-03-20
Links
Na 29 dae in haar dop kan Helouise die swart tobie dit nie meer hou nie – sy moet uit! Maar die wereld is 'n gevaarlike plek vir 'n jong kuikentjie. Daar is mense wat langs die see vakansie hou, honde wat jou gedurig wil jaag en gevaarlike voertuie wat op die strand rondry. Gelukkig besluit 'n paar besorgde mense om hulle oor Helouise te ontferm. Maar op 'n dag gebeur 'n vreeslike ding met Helouise ...
Meer inligting
Publikasie Datum 20 Mrt. 2013
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening