Heldergeel dag (EBOEK)

R81,00
Heldergeel dag (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799357905
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2012-12-01
Links
Vir ’n wynmaker soos Cara is dit sommer ’n helderblou dag wanneer iets goeds gebeur. En ’n heldergeel dag wanneer daar nou regtig iets wonderliks gebeur. Maar met haar vriendin se broer Henry in die omgewing kan die geelste dag vaal word. In al die jare sedert sy hom leer ken het, kon hulle mekaar nie verdra nie. Of dink hulle net so omdat hulle eintlik te veel van mekaar hou? Maar net toe dit begin lyk asof sake duideliker word, kom hy met ’n lys verskonings oor hoekom dit nie tussen hulle sal werk nie. En Cara het nou genoeg hiervan gehad. Laat hy net weer naby haar kom!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Des. 2012
Formaat EPUB
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elsa Winckler