Hart van klip (EBOEK)

R85,00
Hart van klip (EBOEK). Derde boek in die gewilde Harte-reeks.
In voorraad
ISBN
9780639607320
Format: EPUB
Publish date: 2021-07-01
Links
Hart van klip is Didi Potgieter se derde boek in die gewilde Harte-reeks. Die vonke spat behoorlik ... Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus. Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en een van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik! Didi neem ons op reis na Ierland en ons maak selfs ’n draai by die Parkers (haar vorige reeks se karakters) se befaamde bal. Die heldin se voorkoms is op Katryn Kruger, ’n baie bekende sosiale media persoonlikheid en ’n kennis van die skrywer, gebaseer. Titels in die reeks: Hart van staal, Hart van ys, Hart van kant.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2021
Format EPUB
Skrywer Didi Potgieter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Didi Potgieter