Halsoorkop (EBOEK)

R81,00
Halsoorkop (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353105
Format: EPUB
Publish date: 2013-01-01
Links
’n Donderstorm jaag Beth by ’n boekwinkel in. Klim hierdie droomman met sy nogal stowwerige stewels toe nou oor haar waar sy sit en lees. En dis nie die laaste keer wat hulle mekaar sien nie. Daarna is dit ’n kwessie van halsoorkop. Maar sal ’n man regtig in haar as vrou belangstel? Vandag is sy nou wel ’n bekende forensiese rekenmeester en sy is mooi, maar op universiteit was sy, wel, oorgewig. Die gespot daaroor het nie in haar klere gaan sit nie. As hierdie man ook net met ’n weddenskap besig is, wat dan? Bowendien is daar ’n ander nagmerrie op die horison: Beth moet sy onderneming vir korrupsie ondersoek ...
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2013
Format EPUB
Skrywer Madelie Human
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Madelie Human