Haar eie miljoenêr (EBOEK)

R81,00
Haar eie miljoenêr (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799357806
Format: EPUB
Publish date: 2012-11-01
Links
Dianette se onafhanklikheid is vir haar ononderhandelbaar, al gaan dit meesal broekskeur met haar finansies. Wanneer haar ma weer liefde vind en Dianette te doen kry met Linde, haar nuwe stiefbroer, word haar hele bestaan omgekeer. Hy is hopeloos te aantreklik, meng met al haar sake in en is boonop ’n miljoenêr wat dink geld kan alle probleme uit die weg ruim. Gaandeweg leer sy ’n ander sy van Linde ken, maar weier steeds om saam met hom na sy tuiste op ’n Griekse eiland te gaan. Al soen hy soos ’n droom en al smag haar hele wese na hom, verskil hul leefwêrelde net te veel. Dan moet sy haar finale besluit neem ...
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2012
Format EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha