Goedgenoeg vir Mienke (EBOEK)

R81,00
Goedgenoeg vir Mienke (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799352689
Format: EPUB
Publish date: 2013-06-01
Links
Die testament bepaal Mienke moet Goedgenoeg verdien deur ná ’n jaar wins te toon. Daarvoor sien Mienke kans. Waarvoor sy nie kans sien nie, is haar buurman. So dierbaar en behulpsaam as wat hierdie Ruben-man is wanneer hy op sy perd die werf inkom, so kan sy buie wissel. Graag soos Mienke dit wil verstaan, weet sy nie genoeg om dit te verklaar nie. Maar sake word wel duidelik toe die modelmooi en bedorwe vroumens en dié se ma op die buurplaas aankom, al twee ewe vasberade om Ruben se ring aan die modelletjie se vinger te kry – of niks te erf nie. Lyk Ruben net soos ’n leeu, of is hy regtig een?
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2013
Format EPUB
Skrywer Erika Swart
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening