Gifbeker (EBOEK)

R180,00
Gifbeker (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9781485903765
Format: EPUB
Publish date: 2018-01-04
Links
Moord is op die spyskaart. Speurders Storm van der Merwe en Andreas Moerdyk is terug in Irna van Zyl se splinternuwe riller, Gifbeker. Storm werk nou in Hermanus en tydens ’n ete saam met haar vriendin in Zebardines, ’n spoggerige restaurant, word ’n gehate kosblogger vergiftig. Dit blyk dat daar giftige sampioene in haar kos was. Dit is maar net die begin van Storm se probleme. Haar oudkollega, Andreas Moerdyk, daag sak en pak op haar drumpel op. Hy het bedank en kom soek ’n nuwe heenkome in Hermanus. Terwyl al die restaurante in die omgewing reg maak vir fooddotcom, ’n restaurant- en koswebtuiste, se toekenningsaand, waar die beste sjefs in die land vereer word, eis die moordenaar nog slagoffers. Gaan Storm daarin slaag om die moordenaar vas te trek voor haar tyd uitloop?
Meer inligting
Publish Date 04 Jan. 2018
Format EPUB
Skrywer Irna van Zyl
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening