Genade! Edelagbare: Humor en die hof (EBOEK)

R255,00
Genade! Edelagbare: Humor en die hof (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799382716
Format: EPUB
Publish date: 2016-11-01
Links
In Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, maatskaplike werkers, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige “slagoffers” van die skreeusnaakse bydraes.
Ian Wessels se doel was om ’n versamelde humoristiese werk met behulp van RSG- luisteraars se bydraes saam te stel. Sommige bydraes laat vergange tye van polisiepatrollies te perd of te fiets herleef, terwyl ander met deernis kyk na mense vir wie die reguit paadjie of “de smalle weg” darem net te eentonig is. 

Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2016
Format EPUB
Skrywer Ian Wessels
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening