Galop: Perdestories (EBOEK)

R162,00
Galop: Perdestories (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799362558
Format: EPUB
Publish date: 2013-10-21
Links
Perde, en mense, se harte sit in hulle oë. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oë ...

Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboek-skrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde. Van Elizabeth Wasserman se verhaal oor ’n perd van ’n ander kleur wat sy opwagting in ’n rykmansbuurt maak, tot Nelia Engelbrecht se perde-spookstorie en Jaco Jacobs se aangrypende verhaal oor hoe ’n perd jou kan leer om weer te vertrou ...

Meer inligting
Publish Date 21 Okt. 2013
Format EPUB
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen