Dubbelspel vir haar hart

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871336
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-01-01
Wie gaan haar hart wen? Elandi vlug na Roodezand om weg te kom van die skindertonge wat haar lewe verwoes het. In haar nuwe pos fokus sy op haar Wiskunde-onderrig en om geld in te samel vir die matriekafskeid. Sy wil nie weer ’n man in haar lewe hê nie, maar Hendrik de Bruyn en dominee Neels stel belang. Hendrik wil dalk weer liefde ’n kans gee, en Neels soek ’n vrou wat orrel kan speel. Wie gaan haar hart wen?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Tosca de Villiers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Tosca de Villiers