Dromers

R180,00
Dromers
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799383621
Format: Sagteband
Publish date: 2017-05-01
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die huis. Op 'n dag sien iemand Byron en 'n groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry die kans om groot drome te droom. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel? 

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2017
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen