’n Trekboer se geskende lyk word in die Stilbos ontdek. Net toe Soois Bruwer dink hy is op die moordenaar se spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met ’n tweede lyk op hande. A trekking farmer’s mutilated body is discovered in the Stilbos. Just when Soois Bruwer thinks he is on the killer’s trail, the Death Caller calls again, leaving Soois with yet another body on his hands.