Dis ’n belofte! (RomanzaStoom)

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871824
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-01-01
In sy arms vind sy bevryding, maar is dit genoeg om ‘n verhouding mee te bou? Eiva Richter het twee probleme: sy is blykbaar koud in die bed en het nog nooit ’n klimaks bereik nie. Sy steek dit weg totdat sy haar enkel verstuit. Die aanraking van haar fisioterapeut, Clark Kensington, dryf haar tot raserny. Sy gee haarself aan hom oor en vind bevryding in sy arms. Maar niemand het Eiva voorberei op die gevoelens wat saam met die die vryheid kom nie. Clark se geraamtes in die kas maak dat hy nie beloftes wil maak nie. Maar as hy Eiva wil behou, sal hy weer moet dink.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Zia Lee
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening