’n Eksentrieke ouma. ’n Hardekwas tiener. ’n Road trip deur die Karoo. ’n gesteelde skaap. ’n Onvergeetlike avontuur. Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs. sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.