Die Swakste restaurant in die heelal

R220,00
Die Swakste restaurant in die heelal
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799388817
Format: Sagteband
Publish date: 2018-08-01

'n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!

Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.

Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.

Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geeet het.

Gee vir tannie Breggie 'n ou soentjie – as jy dapper genoeg is!

Vind uit hoe 'n mens toonkonfyt maak.

En ontdek hoe 'n bol kougom die wêreld kan red ...

GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs