Die Stadsmeisie en die plaasjapie (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876010
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-11-01
Links
Moet nooit die mag van ware liefde onderskat nie! Toe Marina vra of sy haar derde roman in die stilte van die bos op sy plaas kan kom skryf, sê Hugo ja. Marina was altyd ’n vaal meisietjie met haar neus in die boek, maar dit pas hom. Hugo is self stil, met dikwels net sy hond Brutus vir geselskap op die plaas in Zimbabwe. Maar Marina is deesdae alles behalwe vaal. Sy is nou beroemd en gewoond aan die stadslewe. Gaan hulle in vrede kan saamleef?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Beatrix de Villiers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou